Nigerië: 28 dood in bomaanval

Drie vroulike selfmoord-bomdraers het in die noordooste van Nigerië toegeslaan op ‘n kamp vir ontwortelde mense.

28 mense is dood en 82 gewond.

Die aanval het in Mandarari in die staat Borno plaasgevind.

Die eerste aanvaller het mense paniekbevange laat rondskarrel, waarna die ander twee toegeslaan en die meeste van die ongevalle veroorsaak het.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Be the first to comment on "Nigerië: 28 dood in bomaanval"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This