Nog ‘n ANC-lid vermoor

Nog 'n ANC-lid vermoorFoto: HeraldLIVE

Nog ‘n ANC-stadsraadslid is in KwaZulu-Natal vermoor.

Die ANC in die Umdoni-substreek aan die Suidkus sê die 41-jarige Lithi Maphumulo is doodgeskiet toe hy by sy huis op eMahlongwa aangekom het.

Die moordenaars het hom skynbaar ingewag en daarna met sy motor weggejaag.

Gerdie Karstens

“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”

Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé


Pin It on Pinterest

Shares
Share This