Nog sterftes by Harmony-myn

SINDIKATE SAL GLO BETAAL VIR ONWETTIGE MYNWERKERS

Die soektog na nog liggame van onwettige mynwerkers wat in Harmony Gold se ongebruikte Eland-mynskag in Welkom in die Vrystaat vasgekeer is, sal vandag hervat word.

Die dodetal het tot 29 gestyg nadat nog vier liggame gister deur onwettige mynwerkers gevind is. `n Woordvoerder van die polisie sê die sogenaamde Zama Zamas sê daar is nog liggame in die ou skag.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

Gerdie Karstens

“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”

Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé


Pin It on Pinterest

Shares
Share This