“Nuwe stelsel moet verseker meer mense kry toegang tot gesondheidsorg”

"Nuwe stelsel moet verseker meer mense kry toegang tot gesondheidsorg"

Die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê die voorgestelde Nasionale Gesondheidversekeringstelsel is nie daarop gemik om die privaat gesondheidsbedryf in Suid-Afrika te vernietig nie.

Die minister het die Raad van Gesondheidsorg-befondsers in Johannesburg toegespreek.

Motsoaledi sê die nuwe Nasionale Gesondheid versekeringstelsel moet verseker dat meer Suid-Afrikaners toegang tot gehalte gesondheidsorg het.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Be the first to comment on "“Nuwe stelsel moet verseker meer mense kry toegang tot gesondheidsorg”"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This