Oscar-saak: Uitspraak oor NVG se aansoek

"Oscar ly aan post-­traumatiese stresversteuring"

Die Appèlhof in Bloemfontein lewer vandag uitspraak in die Nasionale Vervolgingsgesag se aansoek om ‘n swaarder vonnis vir die voormalige paralimpiese atleet Oscar Pistorius.

Die Staat hou vol dat Pistorius ‘n swaarder straf verdien vir die dood van sy vriendin, Reeva Steenkamp.

Regskenners meen die hof sal die tydperk wat Pistorius reeds uitgedien het, in ag neem.

Gerdie Karstens

“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”

Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé


Pin It on Pinterest

Shares
Share This