Paneel gaan Spur-voorval ondersoek

Paneel gaan Spur-voorval ondersoek

’n Paneel gaan teen die einde van die maand die onlangse Spur-voorval ondersoek waartydens ’n man glo gedreig het om ’n vrou aan te rand nadat hy beweer het haar kind het sy kind geklap.

‘n Regsgeleerde aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus, professor Elmien du Plessis, is die voorsitter.

Volgens haar gaan die paneel ook moontlike redes vir die toename in soortgelyke voorvalle ondersoek.

Gerdie Karstens

“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”

Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé


Pin It on Pinterest

Shares
Share This