Polisie op die spoor van sogenaamde vermiste veklikker in korrupsie-skandaal

Polisie op die spoor van sogenaamde vermiste veklikker in korrupsie-skandaal

Die polisie in Gauteng het ʼn lasbrief uitgereik vir die inhegtenisneming van die
verklikker, Nomawethu Kunene, wat vroeër vanjaar as vermis aangegee is en volgens berigte vir die polisie vlug.

ʼn Woordvoerder het bevestig sy is ʼn verdagte in ʼn multimiljoen Rand skandaal waarby die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling betrek word.

eNCA berig die polisie ondersoek ook ʼn vermiste persone saak en versoek inligting oor waar sy is.

Kunene, ʼn adjunkdirekteur by ʼn nieregeringsorganisasie, A Re Ageng Maatskaplike Dienste, het in Februarie verdwyn.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This