Polisie skiet man wat met motor by voetgangers ingeploeg

Polisie skiet man wat met motor by voetgangers ingeploeg

Die polisie in Heidelberg in Duitsland het ‘n man geskiet wat met sy voertuig by ‘n groep voetgangers ingeploeg het.

Drie mense is in die aanval beseer.

Die bestuurder van die voertuig was gewapen met ‘n mes en het op die vlug geslaan.

Die polisie kon egter daarin slaag om hom vas te trek.

Die polisie sê hulle glo nie dat die aanval deur ‘n terroris uitgevoer is nie.

Hulle vermoed dat die man sielkundige probleme het.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Be the first to comment on "Polisie skiet man wat met motor by voetgangers ingeploeg"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This