Poppie van der Merwe se ma, stiefpa word skuldig bevind aan moord

Inligting oor Poppie se dood sal beteken word

Poppie van der Merwe se ma en stiefpa sal in Februarie in die Hooggeregshof in Pretoria gevonnis word nadat hulle skuldig bevind is aan moord op die kleuter.

Die driejarige meisie is in Oktober verlede jaar naby Brits in Noordwes dood nadat haar ouers haar, haar vyfjarige boetie en hulle stiefsuster maandelank gewelddadig aangerand het.

Regter Bert Bam het bevind dat Louisa Koekemoer ewe skuldig is aan die aanrandings as haar man, Kobus, en sê dat hulle krokodiltrane hom nie beïndruk het nie.

Hulle is ook skuldig bevind aan kindermishandeling.

Gerdie Karstens

“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”

Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé


Pin It on Pinterest

Shares
Share This