POTGOOI: Proses om Welbedachtdam te ontslik

Rosestad 100.6 Brandpunt Damme

Die watergebruiksbeperkings in Bloemfontein, is in volle gang.

Intussen is daar ook berigte dat water in Vrystaatse dorpe ook aan die opraak is.

Anton Smith het by DA raadslid, Rossouw Botes verneem hoe dit gaan met die proses om die Welbedachtdam te ontslik.

Radio Rosestad 100.6FM Potgooi

 

Anton Smith
Omroeper at Radio Rosestad 100.6FM
Anton Smith is op 2 November in Port Elisabeth gebore. Op sesjarige ouderdom verhuis die Smith-gesin na Bloemfontein, waar hy sy skoolloopbaan aan Grey-kollege sluit. Daarna doen hy sy diensplig by die Lugmag. Na die voetestamp studeer hy aan die Universiteit van Stellenbosch waarna hy vanaf 1980 in die uitsaaibedryf betrokke is as radio en TV-aanbieder, radiodramaregisseur en nuusjoernalis. Hy was betrokke by die SAUK se RSG en TV, OFM as programdirekteur en tans Radio Rosestad. Anton is `n skrywer, akteur, stemkunstenaar en hou van skilder. Hy het twee dogters, Imke en Nelien.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This