[POTGOOI] VL PRAAT OOR LANDBOUWEEKBLAD-KONFERENSIE

Rosestad 100.6 Brandpunt Potgooi Lestoho grens inspeksie

Landbouweekblad bied op die oomblik `n landboukonferensie by die Vrystaatse Universiteit in Bloemfontein aan. Johan Gunter het vroeër gesels met Henk Vermeulen, die Hoof Uitvoerende Beampte van Vrystaat Landbou oor die konferensie.

Anton Smith
Omroeper at Radio Rosestad 100.6FM
Anton Smith is op 2 November in Port Elisabeth gebore. Op sesjarige ouderdom verhuis die Smith-gesin na Bloemfontein, waar hy sy skoolloopbaan aan Grey-kollege sluit. Daarna doen hy sy diensplig by die Lugmag. Na die voetestamp studeer hy aan die Universiteit van Stellenbosch waarna hy vanaf 1980 in die uitsaaibedryf betrokke is as radio en TV-aanbieder, radiodramaregisseur en nuusjoernalis. Hy was betrokke by die SAUK se RSG en TV, OFM as programdirekteur en tans Radio Rosestad. Anton is `n skrywer, akteur, stemkunstenaar en hou van skilder. Hy het twee dogters, Imke en Nelien.

Be the first to comment on "[POTGOOI] VL PRAAT OOR LANDBOUWEEKBLAD-KONFERENSIE"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This