Provinsies bestee meer as helfte van begrotings aan amptenare

Provinsies bestee meer as helfte van begrotings aan amptenare

Provinsies regoor die land bestee meer as die helfte van hul begrotings aan
staatsamptenare se salarisse nog voordat enige diens gelewer word.

Volgens die Nasionale Tesourie was die salarisrekening in die 2016/17-boekjaar meer as R311 miljard – byna 60% van die totale uitgawes van provinsies.

Limpopo bestee die meeste geld – meer as 69% – aan staatsamptenare se salarisse, terwyl die Wes-Kaap die minste aan salarisse bestee.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

Gerdie Karstens

“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”

Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé


Pin It on Pinterest

Shares
Share This