‘Regering moet boere ernstig opneem’ – AgriSA

Rosestad 100.6 Nuus Droogte Agri SA

AgriSA het weereens ‘n beroep op die regering gedoen om plase wat deur die droogte geraak word, tot ‘n nasionale ramp te verklaar.

Die adjunk uitvoerende hoof, Christo van der Rheede, verteenwoordigers van Agri Wes-Kaap en rolspelers in vennootskappe met die privaatsektor het kleinboere in Goedverwacht naby Piketberg in die Swartland besoek.

Rosestad 100.6 Tuis in Afrikaans 3Hy sê die regering moet die boere ernstig opneem.

Talle boere in die Vrystaat word geaffekteer deur die droogte, maar geen finansiële hulp wat in die vorige finansiële jaar deur die Vrystaatse departement van landbou beskikbaar gestel is, is aan die provinsie se kommersiële boere geskikbaar gestel nie.

Armand Cloete
Bemarkings Bestuurder at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is die doodgewone man op straat wat soos almal verstom staan oor alles wat in die wêreld aangaan. Hy hou van dink en redeneer, soveel so dat dit sommige mense kan frustreer. Armand glo egter deur die regte vrae te vrae, kan jy dalk bietjjie nader aan waarhede kom. Hy was voorheen ‘n aanbieder by Radio Rosestad en tussen deur ook navorser en skakelbeampte by die Demokratiese Alliansie. Armand kon na drie jaar in die politiek nie meer die radio-gogga ignoreer nie en is nou ‘n voltydse politieke verslaggewer.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This