Regter op 76 oorlede

Regter op 76 oorlede

Gauteng se premier, David Makhura, sê Suid-Afrika het ‘n intellektuele reus verloor met die dood van regter George Maluleke.

Hy is eergister op 76 oorlede.

Maluleke is in 1993 aangestel as regter van die Hooggeregshof.

Makhura sê hy het ‘n onuitwisbare indruk op die regsberoep gelaat.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM

Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.


Pin It on Pinterest

Shares
Share This