Limpopo se polisie is op die spoor van die moordenaars van die renosterboer Piet van Zyl en sy vrou Tilla van die Immerpan-distrik naby Roedtan.
Die moordenaars het die egpaar geskiet en gevlug met vuurwapens, selfone en ander goedere.
Familielede het op die slagoffers afgekom.
Die polisie se Valke-ondersoekspan het Piet van Zyl verlede jaar in hegtenis geneem omdat hy na bewering probeer het om renosterhoring te verkoop.
Be the first to comment on "Renosterboer en sy vrou vermoor, beroof"