Ronaldo voor stok oor belasting

Rosestad 100.6 erfbelasting Vryheidsfront Plus

Die belastingkantoor in Spanje het inligting oor die sokkerster, Cristiano Ronaldo, aan aanklaers gegee wat handel oor vermeende belastingbedrog.

Volgens berigte skuld Ronaldo die Spaanse Inkomstediens meer as 150 miljoen rand vir die belastingjare tussen 2011 en 2014.

Gerugte oor belastingontduiking het in Desember verlede jaar die ronde begin doen, maar Ronaldo het die bewerings ontken.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This