SA se verbruikersinflasie tot 7% gestyg

SA se verbruikersinflasie tot 7% gestyg

Suid-­Afrika se verbruikersinflasie het in vanjaar Februarie skerp tot 7% gestyg, nadat dit in Januarie 6,2% was.

Dit is heelwat hoër as wat ekonome verwag het.

Statistieke Suid­-Afrika sê pryse het op ‘n maand­-tot-­maand grondslag tot 1,4% gestyg.

Dit is 0,8% meer as gedurende Januarie.

Armand Cloete
Bemarkings Bestuurder at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is die doodgewone man op straat wat soos almal verstom staan oor alles wat in die wêreld aangaan. Hy hou van dink en redeneer, soveel so dat dit sommige mense kan frustreer. Armand glo egter deur die regte vrae te vrae, kan jy dalk bietjjie nader aan waarhede kom. Hy was voorheen ‘n aanbieder by Radio Rosestad en tussen deur ook navorser en skakelbeampte by die Demokratiese Alliansie. Armand kon na drie jaar in die politiek nie meer die radio-gogga ignoreer nie en is nou ‘n voltydse politieke verslaggewer.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This