SADTU spreek hom uit teen skole-geweld

SADTU spreek hom uit teen skole-geweld

Die onderwysvakbond, Sadtu, sê die geweldsvlak in skole is ongevraagd.

Dit volg nadat ʼn video aan die lig gekom het waarin ʼn vrou, wat na bewering ʼn
onderwyseres is, aangerand word deur twee vroulike leerders in Limpopo.

Na wat berig word het die studente die onderwyseres aangerand omdat sy by een van hulle beslag gelê het op ʼn selfoon.

Sadtu se Nomusa Cembi sê kwessies van skooldissipline moet nie slegs aan onderwysers oorgelaat word nie.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This