Sakeman in Kaapstad by sy onderneming ontvoer

Sakeman in Kaapstad by sy onderneming ontvoer

Die polisie in Kaapstad is steeds op soek na ʼn 65-jarige sakeman wat gister by sy kantoor in Parow ontvoer is.

Layaqat Allie Parker is ʼn stigterslid van die Food Eiendomsgroep.

Verlede jaar is nog ʼn sakeman van Kaapstad, Sadeck Zhaun Ahmed, onder soortgelyke omstandighede buite sy besigheid ontvoer en twee maande later
vrygelaat.

Polisiewoordvoerder, FC van Wyk, sê die omstandighede van Parker se ontvoering is in die stadium nog nie bekend nie.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This