SAKP skaar hom by die ANC in aanloop tot volgende jaar se verkiesing

SAKP sal nog vir ANC ondersteun

Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty het onderneem dat hulle die ANC in
aanstaande jaar se verkiesing sal steun om só te verseker dat die ANC die regerende party bly.

Die SAKP het sy 97 ste bestaansjaar in Oos-Londen gevier te midde van gesprekke oor die herposisionering van die alliansie, wat daartoe sal lei dat die SAKP aan verkiesings sal deelneem.

Die party se eerste sekretaris-generaal, Solly Mapaila, het dit egter duidelik gemaak dat hulle sal saamstaan om die rewolusie onder die ANC vaandel te verdedig.

Hy sê die alliansie moet optree in belang van die massas.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé