Seksuele aanranding van skoolmeisies: Man in hof

Seksuele aanranding van skoolmeisies: Man in hof

Die Gautengse LUR vir Onderwys, Panyaza Lesufi sê ‘n onafhanklike liggaam
moet tot stand gebring word om die bewerings van seksuele aanranding van 54 skoolmeisies by ‘n laerskool in Soweto in Gauteng te ondersoek.

‘n 54-jarige man het gister in die Pretoriase Landdroshof verskyn en sy saak is tot môre uitgestel.

Hy het vermoedelik as veiligheidswag by die skool gewerk maar is sedertien afgedank en bly in aanhouding.

Lesufi sê alles moontlik moet gedoen word, sodat ouers die waarheid oor die situasie kan weet.

Gerdie Karstens

“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”

Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé


Pin It on Pinterest

Shares
Share This