Sisulu in Amerika op VN-beraad

VN werk aan nuwe strafmaatreëls teen Noord-Korea

Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Lindiwe Sisulu,
sal môre deelneem aan ʼn sitting van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in New York, waar Suid-Afrika hoop om herverkies te word as nie-permanente lid van die VN Sekuriteitsraad vanaf Januarie volgende jaar.

Die Regering sê Suid-Afrika benodig 129 stemme vanaf die 193 ledelande.

Die land, wat reeds twee vorige termyne op die raad gedien het, is deur die Afrika Unie ondersteun.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé