Skietdood van polisiebeampte: Polisie nog opsoek na verdagtes

Skietdood van polisiebeampte: Polisie nog opsoek na verdagtes

Die polisie is steeds opsoek na vier verdagtes in verband met die skietdood van ‘n polisiebeampte in Diepsloot, noordwes van Johannesburg.

Die polisieman en sy kollega was besig om ‘n motorband langs die pad te vervang toe hulle aangeval is.

Die boewe het die twee polisiebeamptes se dienswapens afgevat en verkas.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Be the first to comment on "Skietdood van polisiebeampte: Polisie nog opsoek na verdagtes"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This