Solidariteit is van plan om hom na die hof te wend om die beleërde Suid-Afrikaanse Lugdiens in sakeredding te laat plaas

Solidariteit verwelkom Motsoeneg se afdanking

Solidariteit is van plan om hom na die hof te wend om die beleërde Suid-Afrikaanse Lugdiens in sakeredding te laat plaas.

Die nasionale lugdiens het die afgelope paar jaar gebukkend gegaan onder finansiële en bedryfsuitdagings en verlede jaar ʼn verlies van bykans vier miljard Rand gely.

Solidariteit se Connie Mulder sê die regering moet dringend stappe doen teen die SAL.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This