Spanspekke met die listerellose-bakterieë is vanaf Australië na nege lande uitgevoer

Spanspekke met die listerellose-bakterieë is vanaf Australië na nege lande uitgevoer

Die Wêreld Gesondheidsorganisasie het bevestig dat spanspekke wat met die
dodelike listerellosebakterieë besmet is vanaf Australië na ten minste nege lande uitgevoer is.

Hulle is Hong Kong, Japan, Koeweit, Maleisië, Oman, Katar, Singapoer, die Verenigde Arabiese Emirate en Bahrein, met ʼn moontlikheid dat van die vrugte ook in die Seychelle geland het.

Sewe mense is dood nadat negentien in Australië sedert Januarie listerellose opgedoen het.

In Suid-Afrika is meer as 180 mense dood tydens die huidige uitbreking.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This