Steinhoff verloor byna R183 miljard van sy waarde

Steinhoff se hoof bedank onder ‘n wolk

Die wêreld se grootste kleinhandelaar in huishoudelike goedere, Steinhoff, het byna R183 miljard van sy waarde verloor na die onverwagte bedanking van uitvoerende hoof Markus Jooste, wat die maatskappy byna 20 jaar lank bestuur het.

Steinhoff het uiteindelik rekeningkundige ongerymdhede erken nadat Duitse reguleerders aangekondig het dat verskeie uitvoerende bestuurders ondersoek word.

Die Johannesburgse Aandelebeurs sê hy praat met die maatskappy om duidelikheid te kry oor die oortredings.

Gerdie Karstens

“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”

Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé


Pin It on Pinterest

Shares
Share This