Is my storie waar – Wortels was eers pers [waar]

Rosestad 100.6 Is my storie waar - pers wortels

Wortels was voor die 17de eeu nie oranje nie, maar pers.

Die huidige oranje kleur van wortels is weens selektiewe oor-en-oor kruising.

CHRISTIE KONNEKSIE FacebookDie eerste wortels kom oorspronklik uit Persië (vandag Iran) en is deur die V.O.C. in die 17de eeu na Nederland gebring.

Die wortel word hierna in Nederland gekruis totdat dit die oranje kleur van die Huis van Oranje-Nassau aanneem, deur die verhoging van betakaroteen (Vitamien A)-vlakke daarin.

Dus het die wortel sy huidige kleur aan die ‘Oranjes’ van Nederland te danke.

Die oranje wortel word daarna in die 17de eeu oor die res van Europa versprei.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This