Swaar reën, donderstorms KZN se voorland

Dankdag vir die goeie reën

Rampbestuurspanne in KwaZulu-Natal is op ‘n gereedheidsgrondslag nadat die weerdiens gewaarsku het dat swaar reën en donderstorms tot oorstromings in sekere gebiede kan lei.

Die provinsiale Departement van Samewerkende Regering sê gebiede wat geraak kan word sluit Ethekwini, Ugu, uMkhanyakude en uMzinyathi in.

Die KwaZulu-Natalse Nooddienste het motoriste intussen gewaarsku dat swaar reën en mis gevaarlike toestande op paaie in die provinsie tot gevolg het.

Gerdie Karstens

“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”

Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé


Pin It on Pinterest

Shares
Share This