Swaars reën in Wes-Kaap eis 9 lewens

Swaars reën in Wes-Kaap eis 9 lewensFoto: eNCA

Ten minste nege mense het omgekom in twee afsonderlike verkeersongelukke
in die Wes-Kaap, nadat swaar reën vloede in sommige dele van die provinsie
veroorsaak het.

Die provinsiale verkeershoof, Kenny Africa, sê in die eerste voorval is vyf mense naby Villiersdorp dood.

Hy sê in die Montagu-gebied is vier mense in die vloede dood.

Anton Smith
Anton Smith is op 2 November in Port Elisabeth gebore. Op sesjarige ouderdom verhuis die Smith-gesin na Bloemfontein, waar hy sy skoolloopbaan aan Grey-kollege sluit. Daarna doen hy sy diensplig by die Lugmag. Na die voetestamp studeer hy aan die Universiteit van Stellenbosch waarna hy vanaf 1980 in die uitsaaibedryf betrokke is as radio en TV-aanbieder, radiodramaregisseur en nuusjoernalis. Hy was betrokke by die SAUK se RSG en TV, OFM as programdirekteur en tans Radio Rosestad. Anton is `n skrywer, akteur, stemkunstenaar en hou van skilder. Hy het twee dogters, Imke en Nelien.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This