Sylvester kry nuwe tuiste met leeuwyfies

Sylvester kry nuwe tuiste met leeuwyfies

Sylvester die rondloper­-leeu kom môre by sy nuwe tuiste in die Addo­-olifantpark buite Port Elizabeth aan waar twee leeuwyfies vir hom wag.

Die driejarige leeumannetjie het in Junie 2015 sy naam gekry toe hy uit die Karoo Nasionale Park ontsnap het.

Sylvester se tweede uitstappie daarna was danksy ‘n opsporingtoestel egter van korte duur en hy is weer drie dae later in die Nuweveldberge naby Beaufort­-Wes gevang.

Gerdie Karstens
Omroeper at Radio Rosestad 100.6FM
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Be the first to comment on "Sylvester kry nuwe tuiste met leeuwyfies"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This