T20: Goeie telling deur SA nie genoeg nie

Rosestad 100.6 Nuus T20 SA VS ENG

Suid-Afrika het sy eerste wedstryd gister in die T20-wêreldbekerreeks in Moembaai teen Engeland met twee paaltjies verloor.

Die Proteas het in hulle toegelate 20 boulbeurte 229 vir vier aangeteken.

Engeland het egter met twee balle oor, die telling verbygesteek.

Suid-Afrika kom Sondag teen Afganistan te staan.

Rosestad 100.6 Nuus T20 telling SA (Eng)

 

 

 

http://i0.wp.com/100punt6.co.za/wp-content/uploads/Rosestad-100.6-Nuus-T20-telling-Eng-SA.jpg?resize=777%2C262

 

 

 

Rosestad 100.6 ICC T20 Bly so op hoogte

 

 

 

 

 

 

Armand Cloete
Bemarkings Bestuurder at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is die doodgewone man op straat wat soos almal verstom staan oor alles wat in die wêreld aangaan. Hy hou van dink en redeneer, soveel so dat dit sommige mense kan frustreer. Armand glo egter deur die regte vrae te vrae, kan jy dalk bietjjie nader aan waarhede kom. Hy was voorheen ‘n aanbieder by Radio Rosestad en tussen deur ook navorser en skakelbeampte by die Demokratiese Alliansie. Armand kon na drie jaar in die politiek nie meer die radio-gogga ignoreer nie en is nou ‘n voltydse politieke verslaggewer.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This