Taxibestuurders maak amok in Pretoria

Taxibestuurders maak amok in Pretoria

Taxibestuurders het voertuie beskadig en voetgangers aangeval tydens ‘n onwettige betoging in Pretoria, ondanks ‘n oproep van die Tshwane-metropolisie dat hulle nie die wet moet oortree nie.

Die ontwrigting volg op bestuurders se eis dat die owerhede gehoor gee aan ‘n Hooggeregshof-bevel dat al hulle boetes afgeskryf moet word.

Hulle wil ook hê hulle kollegas wat in hegtenis geneem is vir verkeersoortredings, moet vrygelaat word.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Be the first to comment on "Taxibestuurders maak amok in Pretoria"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This