Tokai-moord: 4 verdagtes aangekla van moord, roof en verkragting

Tokai-moord: 4 verdagtes aangekla van moord, roof en verkragting

Die saak teen vier verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op die 16-jarige Franziska Blöchliger Maandagmiddag in die Tokai-woud in die Kaapse Skiereiland, is tot 18 Maart uitgestel vir ‘n borgaansoek.

Hulle het vanoggend in die Wynberg-landdroshof verskyn op aanklagte van moord, roof met verswaremde omstandighede en verkragting.

Hulle sal in aanhouding bly.

Armand Cloete
Bemarkings Bestuurder at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is die doodgewone man op straat wat soos almal verstom staan oor alles wat in die wêreld aangaan. Hy hou van dink en redeneer, soveel so dat dit sommige mense kan frustreer. Armand glo egter deur die regte vrae te vrae, kan jy dalk bietjjie nader aan waarhede kom. Hy was voorheen ‘n aanbieder by Radio Rosestad en tussen deur ook navorser en skakelbeampte by die Demokratiese Alliansie. Armand kon na drie jaar in die politiek nie meer die radio-gogga ignoreer nie en is nou ‘n voltydse politieke verslaggewer.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This