Transnet-ampsdraers daag nie by die Parlement op nie

Pensioentrekkers: Transnet se besware van die hand gewys

Lede van die parlementêre komitee op Openbare Rekeninge, Skoor, is woedend omdat Transnet-ampsdraers nie vandag opgedaag het om voor die komitee te verskyn nie.

Voorsitter Linda Mabaso het gisteraand ‘n brief aan lede gestuur om te sê hulle het meer tyd nodig om voor te berei.

Volgens die uitgelekte Gupta-e-posboodskappe het die Duitse sagterware-maatskappy SAP die Guptas R100 miljoen betaal vir ‘n kontrak met Transnet.

David Ross van die DA sê daar behoort streng opgetree te word teen die ampsdraers.

Gerdie Karstens

“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”

Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé


Pin It on Pinterest

Shares
Share This