Tref en trap-ongelukke word al meer in Suid-Afrika aangemeld

Tref en trap-ongelukke word al meer in Suid-Afrika aangemeld

Die Trapkragvereniging sê tref en trap ongelukke waarby fietsryers betrokke is
het ʼn algemene verskynsel in Suid-Afrika geword.

Die vereniging sê baie van die ongelukke vind vroeg soggens plaas wanneer motorbestuurders terugkeer ná ʼn aand van pret in die stad.

Hy het fietsryers versoek om in enkelgelid te ry en vir motoriste om te wag totdat dit veilig is om verby te gaan en vir fietsryers ten minste ʼn gaping van een meter te gee wanneer hulle verbysteek.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé