Treinwa aan die brand gesteek, passasiers aangeval in Switserland

Treinwa aan die brand gesteek, passasiers aangeval in SwitserlandDie toneel van die aanval. Foto: BBC News

Ses mense het ernstige steek- en brandwonde opgedoen toe ‘n 27-jarige man wat met ‘n mes gewapen was, ‘n treinwa naby Liechtenstein in die noordooste van Switserland aan die brand gesteek en die passasiers aangeval het.

Volgens die polisie is die verdagte ook in ‘n hospitaal opgeneem.

Die motief vir die aanval is nog nie bekend nie.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Be the first to comment on "Treinwa aan die brand gesteek, passasiers aangeval in Switserland"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This