Trump drieg Noord-Korea om “baie senuagtig te wees”

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het Noord-Korea gedreig om baie senuagtig te wees as die land aanvalle op die VSA beplan.

Dit volg nadat Pyongyang aangekondig het dat hy van plan is om vier missiele af te vuur naby die Amerikaanse eiland Guam in die Stille Oseaan.

Die Verenigde Nasies het onlangs strenger sanksies teen die kommunistiese land aanvaar oor sy kernwapenprogram.

Trump sê sy vroeëre dreigement om met swael en vuur terug te slaan as die Noorde hom aanval, was dalk nie ernstig genoeg nie.

Gerdie Karstens

“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”

Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé


Pin It on Pinterest

Shares
Share This