Verdagte in Matthysen-moord bly in aanhouding

Voormalige misdaadintelligensiekaptein aangekla van bedrog, diefstal

ʼn Man sal tot volgende Vrydag in aanhouding bly, nadat hy gister in ʼn Wellingtonse hof verskyn het in verband met die moord op ʼn jong Kaapstadse vrou.

Chantelle Matthyssen se liggaam is Maandag op ʼn plaas naby dié Bolandse dorp gevind, nadat sy verlede maand haar huis verlaat het om ʼn werksaanbod vanaf ʼn familievriend, Johan Williams, te aanvaar.

Hy is kort nadat haar liggaam ontdek is, in hegtenis geneem.

Die 47-jarige is ook die verdagte in ʼn onverwante verkragtingsaak en mag betrek word by ander moordsake.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This