“Verhoor oor UV-taalbeleid is keerpunt vir Afrikaans en ander tale”

"Verhoor oor UV-taalbeleid is keerpunt vir Afrikaans en ander tale"

AfriForum Jeug Kovsies meen vandag se appèlverhoor oor die Universiteit van die Vrystaat se nuwe taalbeleid is nie net ’n keerpunt vir Afrikaans nie, maar ook vir ander tale, soos Sotho.

Dit nadat die universiteit sedert die begin van die jaar sy nuwe taalbeleid geïmplementeer het met Engels as die primêre medium van onderrig.

’n Volbank regters het verlede jaar beslis dat die UV se nuwe taalbeleid deur ’n hersienbare onreëlmatigheid ongeldig gemaak word, en die universiteit appelleer vandag teen dié uitspraak.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM

Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.


Pin It on Pinterest

Shares
Share This