Vermeende dief deur gemeenskap doodgeslaan

Vermeende dief deur gemeenskap doodgeslaan

`n Man wat daarvan verdink is dat hy elf bokke gesteel het, is deur die Moretele gemeenskap naby Taung in Noordwes doodgeslaan en sy motor aan die brand gesteek.

Die polisie se veediefstal-eenheid het die twee mans te hulp gesnel maar ‘n 40-jarige man is met sy aankoms by die plaaslike kliniek dood verklaar.

`n 23-jarige man wat erg aangerand is, sal van veediefstal aangekla word.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Be the first to comment on "Vermeende dief deur gemeenskap doodgeslaan"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This