Verskeie dele van Mangaung-metro sonder water

Verskeie dele van Mangaung-metro sonder water

Verskeie dele van die Mangaung metropool, insluitend Bloemfontein, sal
vandeesweek wateronderbrekings ervaar.

Die woordvoerder van die metropool, Qondile Khedama, sê die reservoir word skoongemaak.

Khedama sê dié jaarlikse proses is noodsaaklik om te verseker dat inwoners water van hoë gehalte kry.

Hy sê die skoonmaakproses Woensdag sal sowat 12 uur duur.

Watertenkwaens sal water aan die gebiede verskaf wat geraak word.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This