Vliegtuigongeluk: Kajuitstemopnemer opgespoor tussen wrakstukke

Vliegtuigongeluk: Kajuitstemopnemer opgespoor tussen wrakstukkeFoto:

Russiese owerhede sê hulle het die kajuitstemopnemer opgespoor tussen die
wrakstukke van ‘n passasierstraler wat naby Moskou neergestort het.

Al 71 mense aan boord is dood.

Die vliegtuig van die Saratov-lugredery het kort na opstyging van die Domodedovo-lughawe in twee gebreek voordat dit suidoos van die Russiese hoofstad neergestort het.

Die oorsaak van die ongeluk is onbekend.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This