VN aanvaar nuwe sanksies teen Noord-Korea

VN aanvaar nuwe sanksies teen Noord-Korea

Die veiligheidsraad van die Verenigde Nasies het ‘n eenparige resolusie in New York aanvaar om internasionale sanksies teen Noord-Korea aansienlik uit te brei.

Die resolusie volg in reaksie op Noord-Korea se kerntoets verlede maand.

Die sanksies sal meebring dat alle vrag wat na en van Noord-Korea af kom geinspekteer sal word terwyl nuwe individue en organisasies op die swartlys geplaas is.

Gerdie Karstens
Omroeper at Radio Rosestad 100.6FM
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This