Vrese is bevestig dat baie roofvoëls vinnig verdwyn uit een van Afrika se laaste wildernisgebiede

Vrese is bevestig dat baie roofvoëls vinnig verdwyn uit een van Afrika se laaste wildernisgebiede

ʼn Projek om die beroemde voëlopname regoor Botswana te herhaal, het vrese
bevestig dat talle roofvoëls besig is om te verdwyn uit een van Afrika se laaste groot wildernisgebiede.

Navorsers van die Universiteit van Kaapstad het die roete nagespeur wat die voormalige wildlewebioloog, Marc Herremans, meer as twintig jaar gelede gevolg het.

Hulle het bevind dat waarneming van ikoniese arend- en aasvoëlspesies met tot soveel as 80% afgeneem het terwyl sekere trekspesies heeltemal verdwyn het.

Anton Smith
Anton Smith is op 2 November in Port Elisabeth gebore. Op sesjarige ouderdom verhuis die Smith-gesin na Bloemfontein, waar hy sy skoolloopbaan aan Grey-kollege sluit. Daarna doen hy sy diensplig by die Lugmag. Na die voetestamp studeer hy aan die Universiteit van Stellenbosch waarna hy vanaf 1980 in die uitsaaibedryf betrokke is as radio en TV-aanbieder, radiodramaregisseur en nuusjoernalis. Hy was betrokke by die SAUK se RSG en TV, OFM as programdirekteur en tans Radio Rosestad. Anton is `n skrywer, akteur, stemkunstenaar en hou van skilder. Hy het twee dogters, Imke en Nelien.