Vryheidspark herdenk Mandela se erfenis met menseketting

Nuwe standbeeld van Nelson Mandela

Vryheidspark in Pretoria herdenk vandag Nelson Mandela se erfenis met ‘n tussengeloofs-gebeds- en menseketting-byeenkoms.

Dit is daarop gemik om mense en gemeenskappe saam te bring en hulle aanspreeklikheid te laat aanvaar vir vrede en eensgesindheid.

Meer as ‘n duisend mense gaan na verwagting die ketting vorm op die vierde herdenking van Mandela se dood.

Gerdie Karstens

“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”

Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé


Pin It on Pinterest

Shares
Share This