VS-polisie verwag nog myn-sterftes

Nog 'n liggaam uit mynskag gehaal

Die polisie in Welkom in die Vrystaat vermoed dat nog liggame van onwettige myners in Harmony Gold se ongebruikte Elandskag-goudmyn vasgekeer kan wees.

Die polisie het vroeër vandag nog ‘n liggaam uit die myn gehaal. Altesaam 25 liggame is reeds uit die myn gehaal nadat ‘n gasontploffing vermoedelik verlede week daar voorgekom het.

Die meeste van die oorledenes is skynbaar burgers van Zimbabwe, Lesotho en Mosambiek. Nege oorlewende onwettige myners is intussen in hegtenis geneem.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

Gerdie Karstens

“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”

Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé


Pin It on Pinterest

Shares
Share This