VSA JUWEELDIEF WEER VAN DIEFSTAL AANGEKLA

VSA JUWEELDIEF WEER VAN DIEFSTAL AANGEKLA

’n 85-jarige Amerikaanse vrou, wat reeds meer as 60 jaar ‘n juweeldief is, is pas weer van diefstal aangekla.

Doris Payne is vasgetrek toe sy na bewering oorringe van bykans 700 dollar in ‘n winkel in Dallas, Texas, gesteel het.

Payne het in haar lang misdaad loopbaan reeds van meer as 22 aliasse gebruik gemaak.

 

 

 

 

Gerdie Karstens
Omroeper at Radio Rosestad 100.6FM
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Be the first to comment on "VSA JUWEELDIEF WEER VAN DIEFSTAL AANGEKLA"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This