WATERNUUS: bly só op hoogte

Met die toenemende waterkrisis wat in Bloemfontein en die res van die provinsie en die land heers, wil Radio Rosestad en rosestad.co.za jou op hoogte hou van die jongste waterinligting.

Waternuus is nou ook op Facebook.

Organisasies, poltieke partye en enige enige persoon wat waterinligting wil deel, kan gerus epos na armand@rosestad.co.za  of anton@pincnoize.co.za.

Die blad poog om jou op hoogte te hou van watersake soos die stand van damme, die jongste oor beurtwater, waterbeperkings die droogte en selfs reenval-vooruitsigte.

WATERNUUS, nou in die palm van jou hand en maklik leesbaar op jou slimfoon of tablet.

Rosestad 100.6 WaAternuus

WATERNUUS op Facebook. Volg dié skakel.

WATERNUUS LOGO FB

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This