WATERNUUS: VERANDER MENSE SE GESINDHEDE OOR WATERBESPARING (POTGOOI)

Rosestad 100.6 Nuus waternuus water

WATERNUUS pngDie Demokratiese Alliansie sê ‘n verandering in gesindheid is nodig by inwoners wat nie waterbesparingsmatreëls in Bloemfontein nakom nie.

Boetes van R1000 en R 2000 kan aan inwoners opgelewer word wat dié matreëls verontagsaam.

Rosestad 100.6 Nuus Water Rossouw Botes

Rossouw Botes

Tans moet die Mangaung-gebied 15 % van sy watergebruik spaar en die moontlikheid bestaan dat dit tot soveel as 20% aangepas kan word, indien inwoners nie gehoor gee aan dié maatreëls nie en dit nie gou voldoende reën nie.

Die DA se Mangaung-metroraadslid, Rossouw Botes, sê dit is belangriker om mense se gesindhede oor die belangrikheid van waterbesparing te verander.

Luister potgooi:

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This