Werker aangerand deur restaurant eienaar

Werker aangerand deur restaurant eienaar
Werker aangerand deur restaurant eienaar

Foto: The New Age

Die Ocean Basket-restaurantgroep het die eienaar van ‘n restaurant in Lakeside, Benoni, sy handelsreg ontneem na aanleiding van kringtelevisiemateriaal wat toon hoe hy ‘n junior personeellid aanrand.

Die blanke man het die swart werker verskeie kere deur die gesig geklap en hom ook met sy knie bygedam.

Uitvoerende hoof Grace Harding sê die slagoffer kry berading.

Gerdie Karstens

“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”

Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé


Pin It on Pinterest

Shares
Share This